Euro–Lightning®
CLEARFIELD® Sonneblom onkruiddoder
Euro–Lightning®
CLEARFIELD® Sonneblom onkruiddoder
Voordele
Die Clearfield® Produksiestelsel lewer:
- Doeltreffende en langdurige onkruidbeheer
- Gewaskwaliteit
- Globale markaanvaarding
Aflaaie en skakels
Label | |
---|---|
Safety Data Sheet |
Besonderhede
General information
Name | Euro–Lightning® |
---|---|
Formulasie | ’n Wateroplosbare na–opkomsonkruiddoder. |
Ingredients | 15 g / lt imazapyr (imidazolinone), 33 g / lt imazamox (imidazolinone) |
Registrasie nommer | L8436 |
Breëblare
Recommended rate | Time of application | Number of application |
---|---|---|
1 lt / ha | Euro–Lightning® MOET ALTYD IN ’n PROGRAMBESPUITING TOEGEDIEN WORD. Begin die program altyd met ’n voor–opkomsgrasonkruiddoder naamlik Dual Gold® (L5749) of (L5748).Na–opkomstoedieningEuro–Lightning® moet tydens die 2 – 6–blaarstadium van die onkruide toegedien word. Enige grasonkruide moet behandel word voor die uitstoel–stadium bereik word. Die sonneblomsaailinge moet tussen die 2– en 6–blaarstadium wees. Dit is daarom belangrik dat toediening geskied wanneer die meeste onkruide reeds opgekom het, inagneming van die gewasstadium, maar dat toediening nie te laat is, sodat die ouer onkruide nie meer beheer sal word nie.DIE TYDSBESTEK VAN DIE TOEDIENING MOET VOLTOOI WEES TEEN 32 DAE NA PLANT.Grondtoediening: Dien Euro–Lightning® in 150 – 250 lt water / ha toe.Lugtoediening word nie aanbeveel nie. | - |
Grasse

Algemeen
General information
Name | Euro–Lightning® |
---|---|
Formulasie | ’n Wateroplosbare na–opkomsonkruiddoder. |
Ingredients | 15 g / lt imazapyr (imidazolinone), 33 g / lt imazamox (imidazolinone) |
Registrasie nommer | L8436 |
Gewas- en plaagbesonderhede
Clearfield sonneblom
Back
Clearfield sonneblom - Breëblare
Recommended rate |
1 lt / ha |
Time of application |
Euro–Lightning® MOET ALTYD IN ’n PROGRAMBESPUITING TOEGEDIEN WORD. Begin die program altyd met ’n voor–opkomsgrasonkruiddoder naamlik Dual Gold® (L5749) of (L5748).Na–opkomstoedieningEuro–Lightning® moet tydens die 2 – 6–blaarstadium van die onkruide toegedien word. Enige grasonkruide moet behandel word voor die uitstoel–stadium bereik word. Die sonneblomsaailinge moet tussen die 2– en 6–blaarstadium wees. Dit is daarom belangrik dat toediening geskied wanneer die meeste onkruide reeds opgekom het, inagneming van die gewasstadium, maar dat toediening nie te laat is, sodat die ouer onkruide nie meer beheer sal word nie.DIE TYDSBESTEK VAN DIE TOEDIENING MOET VOLTOOI WEES TEEN 32 DAE NA PLANT.Grondtoediening: Dien Euro–Lightning® in 150 – 250 lt water / ha toe.Lugtoediening word nie aanbeveel nie. |
Number of application |
- |
Clearfield sonneblom - Grasse