Duett® Ultra
Beskerm jou belegging - benut die krag van Duett® Ultra deur die aanslag van blaarsiektes te blus

Voordele
- Duett® Ultra werk oor 'n wye spektrum van siektes
- Uitstekende voorkomende beheer
- Vinnige werking
- Lang nawerking
- Weerstandbestuur
Aflaaie en skakels
Label | |
---|---|
Safety Data Sheet |
Besonderhede
General information
Name | Duett® Ultra |
---|---|
Formulasie | Suspensiekonsentraat |
Ingredients | 310 g / lt Thiophanate (benzimidazole), 187 g / lt epoxiconazole (triazole) |
Registrasie nommer | L9278 |
Bruinroes (Puccinia arachidis)
Recommended rate | Time of application | Number of application |
---|---|---|
400 ml / ha | Duett® Ultra - Grondboontjies - word in ‘n geïntegreerde beheer-program aanbeveel. Bestendige en betroubare siektebeheer is afhanklik van voorbehoedende swamdodertoedieningsDien die eerste Duett® Ultra bespuiting toe, met die aanvang van die siekteontwikkeling (eerste infeksie op die laagste blare opgelet). ‘n Tweede toediening van Duett® Ultra, word twee weke later aanbeveel. Indien verlengde siektebeheer benodig word, met hoë siektedruk, word ‘n derde bespuiting aanbeveel, twee weke later met Duett® (L5791).Grondtoediening: Dien in 300 – 500 l water / ha, toe.Lugtoediening: Dien in 30 – 40 l water / ha, toe. | Maksimum 2 |
Spatselvlek (Phoma arachidicola)

Vroeë blaarvlek (Cercospora arachidicola)

Blaarroes
Recommended rate | Time of application | Number of application |
---|---|---|
550 ml / ha | Duett® Ultra - Koring - Begin spuit sodra infeksie-simptome waargeneem word, maar nie later as die ontwikkeling van die vlagblaar nie.Indien ‘n hoë infeksiedruk voorkom, moet ‘n tweede bespuiting, 3 - 5 weke later toegedien word.Duett® Ultra kan suksesvol gespuit word in ‘n program, as ‘n opvolgbehandeling, na Abacus® (L8048) en Abacus®Advance (L9132). Verwys na die toepaslike etikette.Grondtoediening: Dien in 200 - 400 l water / ha, toe.Lugtoediening: Dien in 30 - 40 l water / ha, toe. | Maksimum 2 |
Geelroes (Streeproes)

Poeieragtige Skimmel (Erisiphe graminis)

Siekte Wortel, Stam

Vaalblaar (Septoria tritici)

Grysblaarvlek
Recommended rate | Time of application | Number of application |
---|---|---|
800 ml / ha | Duett® Ultra - Mielies - Behandel mielies wanneer die eerste simptome op die onderste 4 - 5 blare waargeneem word, of voor infeksievlakke 5 % blaar-skroei bereik. Indien mielies voor- of na bogenoemde stadium behandel word, sal korter doeltreffende beheer die resultaat wees. ‘n Tweede bespuiting, 3 – 4 weke na die eerste toediening, mag nodig wees, in gevalle waar die eerste bespuiting in ‘n vroeë ontwikkelingsstadium van die gewas, toegedien was.Duett® Ultra kan suksesvol gespuit word in ‘n program, as ‘n opvolgbehandeling, na Abacus® en Abacus®Advance. Verwys na die toepaslike etikette.Grondtoediening: Dien in 200 – 500 l water / ha, toe.Rugsak met handbalk: Dien in 50 – 60 l water / ha, toe.Lugtoediening: Dien in ten minste 40 l water / ha toe. | Maksimum 2 |
Noordelike blaarskroei

Roes

Algemeen
General information
Name | Duett® Ultra |
---|---|
Formulasie | Suspensiekonsentraat |
Ingredients | 310 g / lt Thiophanate (benzimidazole), 187 g / lt epoxiconazole (triazole) |
Registrasie nommer | L9278 |
Gewas- en plaagbesonderhede
Grondbone/Grondboontjies
Back
Grondbone/Grondboontjies - Bruinroes (Puccinia arachidis)
Recommended rate |
400 ml / ha |
Time of application |
Duett® Ultra - Grondboontjies - word in ‘n geïntegreerde beheer-program aanbeveel. Bestendige en betroubare siektebeheer is afhanklik van voorbehoedende swamdodertoedieningsDien die eerste Duett® Ultra bespuiting toe, met die aanvang van die siekteontwikkeling (eerste infeksie op die laagste blare opgelet). ‘n Tweede toediening van Duett® Ultra, word twee weke later aanbeveel. Indien verlengde siektebeheer benodig word, met hoë siektedruk, word ‘n derde bespuiting aanbeveel, twee weke later met Duett® (L5791).Grondtoediening: Dien in 300 – 500 l water / ha, toe.Lugtoediening: Dien in 30 – 40 l water / ha, toe. |
Number of application |
Maksimum 2 |
Grondbone/Grondboontjies - Spatselvlek (Phoma arachidicola)

Grondbone/Grondboontjies - Vroeë blaarvlek (Cercospora arachidicola)

Koring
Back
Koring - Blaarroes
Recommended rate |
550 ml / ha |
Time of application |
Duett® Ultra - Koring - Begin spuit sodra infeksie-simptome waargeneem word, maar nie later as die ontwikkeling van die vlagblaar nie.Indien ‘n hoë infeksiedruk voorkom, moet ‘n tweede bespuiting, 3 - 5 weke later toegedien word.Duett® Ultra kan suksesvol gespuit word in ‘n program, as ‘n opvolgbehandeling, na Abacus® (L8048) en Abacus®Advance (L9132). Verwys na die toepaslike etikette.Grondtoediening: Dien in 200 - 400 l water / ha, toe.Lugtoediening: Dien in 30 - 40 l water / ha, toe. |
Number of application |
Maksimum 2 |
Koring - Geelroes (Streeproes)

Koring - Poeieragtige Skimmel (Erisiphe graminis)

Koring - Siekte Wortel, Stam

Koring - Vaalblaar (Septoria tritici)

Mielies
Back
Mielies - Grysblaarvlek
Recommended rate |
800 ml / ha |
Time of application |
Duett® Ultra - Mielies - Behandel mielies wanneer die eerste simptome op die onderste 4 - 5 blare waargeneem word, of voor infeksievlakke 5 % blaar-skroei bereik. Indien mielies voor- of na bogenoemde stadium behandel word, sal korter doeltreffende beheer die resultaat wees. ‘n Tweede bespuiting, 3 – 4 weke na die eerste toediening, mag nodig wees, in gevalle waar die eerste bespuiting in ‘n vroeë ontwikkelingsstadium van die gewas, toegedien was.Duett® Ultra kan suksesvol gespuit word in ‘n program, as ‘n opvolgbehandeling, na Abacus® en Abacus®Advance. Verwys na die toepaslike etikette.Grondtoediening: Dien in 200 – 500 l water / ha, toe.Rugsak met handbalk: Dien in 50 – 60 l water / ha, toe.Lugtoediening: Dien in ten minste 40 l water / ha toe. |
Number of application |
Maksimum 2 |
Mielies - Noordelike blaarskroei

Mielies - Roes