Agricultural Solutions

Agriculture

Kontak

Cabrio®

Swamdoder

Cabrio® lewer optimale vrug groottes en uitstekende siektebeheer, lewer 'n verhoging in uitvoerbare vrugte wat vry is van swartvlek. Dit verseker 'n meer winsgewende oes.

Benefits

n Verhoging in opbrengs lewer 'n opbrengs op belegging deur die gebruik van Cabrio®, die voorkeur swartvlek-swamdoder.

Cabrio® lewer optimale vrug groottes en uitstekende siektebeheer, lewer 'n verhoging in uitvoerbare vrugte wat vry is van swartvlek. Dit verseker 'n meer winsgewende oes.

’n Verhoging in opbrengs lewer 'n opbrengs op belegging deur die gebruik van Cabrio®, die voorkeur swartvlek-swamdoder.

Cabrio®

Reg. Nr L6818 Wet Nr 36 van 1947

’n Emulgeerbarekonsentraat kontak- en translaminêre swamdoder vir die beheer van swartvlek op sitrus, donsigeskimmel sowel as witroes op wyn- en tafeldruiwe en swartstam op oondgedroogde tabak.

FRAC FUNGICIDE GROUP CODE 11

Aktiewe bestanddeel:

F500®............................................250 g / lt

Geregistreer deur:

BASF Suid–Afrika (Edms) Bpk.

Mpy. Reg. Nr 66/10235/07

Posbus 2801

Halfway House 1685

VN Nr: 3082

Noodnommer: 083 265 3805

®Geregistreerde Handelsmerk van BASF

F500® - pyraclostrobin (methoxy-carbamate)

General information

Name Cabrio®
Formulation Emulgeerbarekonsentraat
Ingredients 250 g / lt F500®
Safety Data Sheet Cabrio® SDS
Label Cabrio® Label

Kontak en translaminêre swamdoder

SITRUS

Cabrio® is verenigbaar met mankoseb, koperbevattende produkte en ligte smalbestek minerale olie.

WINGERD

Cabrio® is verenigbaar met mankoseb, Kumulus® (Reg. Nr L2402), Acrobat® WG (Reg. Nr L6526), Polyram® (Reg. Nr L5268), Stroby® (Reg. Nr L5687), Fastac® SC (Reg. Nr L4992), Hunter® 24 (Reg. Nr L8307), Nomolt® (Reg Nr L4990), Torque® (Reg. Nr L4929).

Information on crops and pests

Pests Recommended rate Time of application Number of application
Swartvlek 1st:toediening: 200 g mankozeb / 100 lt water2de: toediening: 10 ml Cabrio® + 150 g mankozeb + 250 ml smalbestek minerale olie / 100 lt water 3de: toediening: 10 ml Cabrio® + 150 g mankozeb + 250 ml smalbestek minerale olie / 100 lt water 4de: toediening: 200 g mankozeb / 100 lt water Verwys na SPUITPROGRAMME hierbo (Cabrio® as deel van ’n programbespuiting).Dien een mankozebtoediening met vrugvorming (100 % blomblaarval) toe. Verwys na die mankoseb etiket.Dien Cabrio® 21 – 24 dae na die eerste mankozeb toediening, as ’n voorkomende behandeling, toe. Verseker goeie bedekking van al die vrugte, met ’n medium– tot volle dekbespuiting.Dien ’n tweede Cabrio® toediening ses weke later toe.Dien mankozeb ses weke na die tweede Cabrio® – toediening toe. Herhaal ’n mankozebtoediening 21 – 24 dae later indien daar ’n infeksieperiode in Februarie voorkom. 2
Pests Recommended rate Time of application Number of application
Swartstam 1st toediening: 1.2 lt Cabrio® / 15 000 plante. 2de toediening: 2 kg Acrobat® / 15 000 plante Verwys na SPUITPROGRAMME hierbo.TOEDIENING MET UITPLANT:Vul die gat in die grond met water. Meng 80 ml Cabrio® / 100 lt water en dien 100 ml mengsel in die gat, wat nog vol water is, toe (dien toe voor die tabak uitgeplant word).TOEDIENING VIER WEKE NA UITPLANT:Die Cabrio® toediening moet vier weke later met Acrobat® WG opgevolg word (kyk relevante etiket vir instruksies). 1
Top