Orka™ Gold
Oseaanryke Kelp Bystand. Seewier blaarbespuiting.
Voordele
- Verbeter toleransie teen stremming
- Uitstekende produk vir die bekamping van stres as gevolg van haelskade of versuiptoestande
- Die hoogste konsentrasie met die laagste dosis
- Oseaanryke kelp-bymiddel is 'n unieke kombinasie van fulviensuur, vis-emulsie, hoë graad seewierekstrakte, mikrobiese metaboliete en spoorelemente
- Hoë gehalte