Please choose a country
Available Languages
By BASF Landbouoplossings is ons toegewy aan boerdery. Ons word gedryf deur ’n passie vir dit wat ons die beste doen: Boer!
BASF Suid Afrika is nog altyd toegewy aan boerdery. Dit blyk nie alleen uit die bekendstelling van onlangse innovasies soos Eragon® nie, maar ook deur inisiatiewe soos die volledige transformasie van sy logistieke model en belegging in nuwe tegnologie.
Spesifiseer jou vereistes om die produkinligting te kry.