Agricultural Solutions

Agriculture

Kontak

Basta®

Onkruiddoder

'n Nie-selektiewe, gedeeltelik-sistemiese kontak onkruiddoder geformuleer as ‘n wateroplosbare konsentraat, vir die beheer van sekere breëblaar, gras- en watergrasonkruide in industriële en onbeplante gebiede.

Voordele

  • Uitstekende nie-selektiewe onkruiddodende aksie (kontak en translaminêre aksie)
  • Uitstekende gewasveiligheid met laer risiko as nie-selektiewe sistemiese onkruiddoders
  • Beheer moeilik-beheerbare breëblaar- en grasonkruide
  • Ideaal vir gebruik in bevestigde gevalle van weerstand teen ander groepe van onkruiddoders
  • Basta®-HRAC groepkode H, ideaal vir gebruik in onkruidweerstandbestuurprogram

Basta®

Reg. Nr. L4872 (Wet Nr. 36 van 1947)

'n Nie-selektiewe, gedeeltelik-sistemiese kontak onkruiddoder geformuleer as ‘n wateroplosbare konsentraat, vir die beheer van sekere breëblaar-, gras- en watergrasonkruide in gewasse soos aangedui, in industriële en onbeplante gebiede.

ONKRUIDDODERGROEPKODE H

Aktiewe bestanddeel:

Glufosinaat-ammonium.............. 200 g/l

GEREGISTREER DEUR:

Bayer (Edms) Bpk

Reg. 1968/011192/07

Isando

1600

Suid-Afrika

TEL: (KANTOORURE) (011) 921 5911

IN GEVAL VAN VERGIFTIGING SKAKEL: (021) 931-6129

Basta® is ‘n geregistreerde handelsmerk van die Bayer Groep

General information

Name Basta®
Formulation Wateroplosbare konsentraat
Ingredients 200 g/l Glufosinate-ammonium
Label Basta® Etiket
Safety Data Sheet Basta® SDS
NuFarm MCPA (Reg. No. L 1404)

Information on crops and pests

Pests Recommended rate Time of application Number of application
Eenjarige grasse 5 - 7,5l / Ha 1
Top