Druiwe

Tafel druiwe

Daar is vyf hoofproduksiestreke in Suid-Afrika. Die druiwe-oes begin in die vroegste streek en beweeg dan suidwaarts in 'n vasgestelde volgorde soos die gewasontwikkeling vorder. Die vroegste produksiestreek is in die Noordelike provinsies Mpumalanga en Limpopo waar die oes in November begin. Dit word gevolg deur die einde van November langs die laer Oranjerivier in die Noord-Kaap geoes en beweeg dan aan na die Olifantsriviervallei waar die oes begin gedurende die middel van Desember. Die laaste twee streke is die Bergrivier- en Hexrivierproduksiestreke waar die oes einde Desember begin. Die laaste produksiestreek is die Hexriviervallei, waar die oes tot middel April voortduur.

Tafeldruiwe word hoofsaaklik as vars vrugte verbruik, in slaaie gebruik of saam met kaasborde bedien. Druiwe is 'n uitstekende bron van vitamiene C en K, sowel as verskeie ander vitamiene en voedingstowwe. Druiwe is ryk aan antioksidante, insluitend resveratrol en flavonoïede, asook dieetvesel.

http://southafrica.co.za/table-grape-production.html

Wyndruiwe

Suid-Afrika het 'n groot rolspeler in die wêreld se wynbedryf geword en produseer 'n verskeidenheid wyne: van ligte tafelwyne en swaarder rooiwyne tot Methode Champenoise- en Port-wynstylwyne

http://southafrica.co.za/wine-grape-growing-south-africa.html

Met sy langdurige werking – binne-in en buite op die plant, verseker Acrobat® WG uitstekende voorkomende beheer van donsskimmel voordat die siekte op die gewas gevestig raak.

'n Innoverende swamdoder met Initium® wat sorg vir verbruikers se behoeftes.

Kumulus®– ’n Beskermende swamdoder vir effektiewe beheer van siektes en roesmyte.

Fastac® SC voorsien ‘n snel-werkende oplossing teen sleutelplae op ‘n verskeidenheid gewasse.

Hunter® 24 SC – Translaminere insekdoder met maag- en kontakwerking vir die beheer van aartappelmot-larwes in aartappels en rooispinmyte in tamaties.

Top